PEN Ignite kamp 2014 – terugvoer

PEN Ignite kamp 2014 – terugvoer

Ons staan almal op die drumpel van ’n nuwe jaar en kyk met verwagting uit na wat voorlê in 2015. Vir jou wens ons ’n jaar toe met alles wat goed, gunstig, geseënd en kosbaar is. Ons kinders staan ook op die drumpel van hierdie nuwe jaar en vir hulle wat gelukkig...