Ons nooi u vriendelik uit om saam met PEN & NGWK te kom gholf speel by Dienste Buiteklub. Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.

BESPREEK SOMMER NOU U 4-BAL EN GHOLFKARRETJIE!

Datum: 20 Mei 2016
Afslaantyd: From 10:00 to 12:00
Koste: R 1 600.00 per 4-bal
Borg ‘n putjie: R 1000 per putjie
Klub: Dienste Buiteklub
Spelformaat: Individuele Punt Stableford
Prysuitdeling: 18:00
  • Inskrywingsgeld sluit fooie en verversings in.
  • Daar sal ‘n prysuitdeling aan die einde van die dag se spel wees wat ook ’n ete insluit.
  • Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.

Om ’n putjie, prys, ens. te borg of ‘n telefoniese inskrywing te doen kontak ons:

RIENEKE SCHUTTE
083 281 5711
rieneke@pen.org.za
DANIËL VAN SCHOUWENBURG
082 800 2638
dvanschouwenburg@gmail.com
DIRK GANZ
082 462 8472
ganz@keeper.co.za
Bank: ABSA Bank
Acct name: PEN
Branch: 632005
Acct: 020 263 385
Ref: GHOLFDAY
Bank: ABSA Brooklyn
Acct name: NG Waterkloofrif
Branch: 335 345
Acct: 1500 580 522
Ref: GHOLFDAY

Ons sien uit na ‘n heerlike dag saam met u,
Rieneke, Daniël & Dirk