Ons nooi u vriendelik uit om saam met PEN & NGWK te kom gholf speel by Dienste Buiteklub. Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.

BESPREEK SOMMER NOU U 4-BAL EN GHOLFKARRETJIE!

Datum: PEN GHOLFDAG 21 SEPTEMBER 2017
Afslaantyd: From 10:30 to 12:30
Koste: R 1 600.00 per 4-bal
Borg ‘n putjie: R 1000 per putjie
Klub: Bronkhorstspruit Buiteklub
Spelformaat: Beter Bal Stableford
Prysuitdeling: 18:00
  • Inskrywingsgeld sluit fooie en verversings na die 18de putjie in.
  • Daar sal ‘n prysuitdeling aan die einde van die dag se spel wees waartydens die versnaperings bedien sal word.
  • Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.

Besprekings vir die Gholfdag insluitende Gholf-karretjies kontak Dirk Ganz:

RIENEKE SCHUTTE
083 281 5711
rieneke@pen.org.za
 DIRK GANZ
082 462 8472
ganz@keeper.co.za
Bank: ABSA Bank
Acct name: PEN
Branch: 632005
Acct: 020 263 385
Ref: GHOLFDAG
Bank: ABSA Brook­lyn
Acct name: NG Waterkloofrif
Branch: 335 345
Acct: 1500 580 522
Ref: GHOLFDAG

Ons sien uit na ‘n heerlike dag saam met u,
Rieneke, Dirk