Gee ’n kind ’n kans!

Gee ’n kind ’n kans!

November maand by PEN is gewoonlik ’n geskarrel om alles reg te kry vir Seekamp.  Hierdie jaar beoog ons weereens om 110 kinders ’n geleentheid te bied om vry te word van hulle omstandighede vir 10 dae en net ‘kind’ te wees.  Vir sommige van ons kinders, sal dit ’n...