Ons nooi u vriendelik uit om saam met PEN & NGWK te kom gholf speel by Dienste Buiteklub. Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.
BESPREEK SOMMER NOU U 4-BAL EN GHOLFKARRETJIE!
Datum: | PEN GHOLFDAG 21 SEPTEMBER 2017 |
Afslaantyd: | From 10:30 to 12:30 |
Koste: | R 1 600.00 per 4-bal |
Borg ‘n putjie: | R 1000 per putjie |
Klub: | Bronkhorstspruit Buiteklub |
Spelformaat: | Beter Bal Stableford |
Prysuitdeling: | 18:00 |
- Inskrywingsgeld sluit fooie en verversings na die 18de putjie in.
- Daar sal ‘n prysuitdeling aan die einde van die dag se spel wees waartydens die versnaperings bedien sal word.
- Maatskappye of individue kan ook putjies, pryse en eet- of drinkgoed borg.
Besprekings vir die Gholfdag insluitende Gholf-karretjies kontak Dirk Ganz:
RIENEKE SCHUTTE 083 281 5711 rieneke@pen.org.za |
DIRK GANZ 082 462 8472 ganz@keeper.co.za |
Bank: ABSA Bank Acct name: PEN Branch: 632005 Acct: 020 263 385 Ref: GHOLFDAG |
Bank: ABSA Brooklyn Acct name: NG Waterkloofrif Branch: 335 345 Acct: 1500 580 522 Ref: GHOLFDAG |
Ons sien uit na ‘n heerlike dag saam met u,
Rieneke, Dirk